Tag Archives: education

Laat die kindertjies na die staat toe kom

Net betyds vir die jaarlikse matriekuitslae, word ons herinner aan waarvoor staatsonderwys kinders gereed maak: slegs een lojaliteit en een diensbaarheid – aan die staat. [Invoeg: Gelukkig werk dit nie altyd nie, veral waar ouers betrokke bly.] Hier’s die banier … Continue reading

Share
Posted in Piet le Roux, Uncategorized | Tagged | Leave a comment

Hoe onderwys in ‘n ‘krisis’ kan verkeer met ‘n R200miljard begroting

Vanjaar is onderwys (breedweg) sowat R2 mijard (R2 billion)* R200miljard (R200billion) toegeken uit ‘n rekord R1biljoen (R1trillion) staatsbegroting – ‘n vyfde. Een van die redes waarom onderwys in ‘n krisis (volgens verskeie kenners, Google dit maar) verkeer, is iewers in … Continue reading

Share
Posted in Uncategorized | Tagged | 2 Comments