Tag Archives: ndp

Die Nasionale Ontwikkelingsplan en Grondonteiening

In die afgelope Sondag se Rapport wys ek op die ooreenkomste tussen die jongste grondhervormingsplanne van minister Gugile Nkwinti en die veelgeprese Nasionale Ontwikkelingsplan van minister Trevor Manuel. Soos lesers van hierdie blog en ChrisLBecker.com reeds vanaf Junie 2012* weet: … Continue reading

Share
Posted in Piet le Roux | Tagged | Leave a comment